ESÉGIËL 37:4-5

ESÉGIËL 37:4-5 AFR53

Daarop sê Hy vir my: Profeteer oor hierdie bene en sê vir hulle: Dor bene, hoor die woord van die HERE! So spreek die Here HERE tot hierdie bene: Kyk, Ek bring gees in julle in, sodat julle lewendig kan word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESÉGIËL 37:4-5