ESÉGIËL 38:23

ESÉGIËL 38:23 AFR53

So sal Ek My dan as groot en as heilig laat ken en Myself bekend maak voor die oë van baie nasies; en hulle sal weet dat Ek die HERE is.