1 Kronieke 16:12

1 Kronieke 16:12 DB

Dink aan al die groot wonderwerke wat die Here gedoen het. Onthou sy magtige dade, hoe Hy sy voorskrifte aan ons gegee het.