Daniël 8:1-2

Daniël 8:1-2 DB

In die derde jaar dat Belsasar koning was, het ek nog ’n visioen gesien. In hierdie visioen het ek myself skielik in die hoofstad Susan in die provinsie Elam bevind. Ek het langs die Ulairivier gestaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 8:1-2