Esegiël 37:4-5

Esegiël 37:4-5 DB

Toe sê die Here vir my: “Praat met die bene, Esegiël. Sê vir hierdie bene: Droë bene, luister as die Here met julle praat! So sê die Here, Esegiël se God, vir hierdie bene: Kyk mooi! Ek gaan asem in julle inblaas. Dan sal julle weer lewendig word.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 37:4-5