Psalms 116:12-15

Psalms 116:12-15 DB

Hoe kan ek die Here ooit vergoed vir al die goeie dinge wat Hy vir my gedoen het? Maar ek sal vir Hom iets terugdoen: ek sal vir Hom dankie sê. Ek sal na Hom toe gaan. Ek het beloftes aan die Here gemaak. Ek sal dit hou sodat al sy kinders dit kan sien. Sy kinders is vir Hom baie werd. Daarom laat Hy nie maklik toe dat een van hulle doodgaan nie.