Ongelukkig sien ’n mens nie altyd die dinge raak wat jy verkeerd doen nie. Here, vergewe al my foute waarvan ek nie weet nie, wat ek gedoen het sonder dat ek besef het hoe verkeerd dit is. En keer my as ek van plan is om opsetlik verkeerde dinge te doen. Moenie dat slegte dinge oor my lewe baasspeel nie. As U my help, sal ek sonder foute wees. Dan sal ek nie aanhou om oor en oor die verkeerde dinge te doen nie.
Lees Psalms 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 19:13-14
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's