DEUTERONOMIUM 1:17

DEUTERONOMIUM 1:17 AFR83

Moenie partydig wees as julle 'n saak verhoor nie, luister na klein en groot. Moenie vir mense bang wees nie. Wie regspreek, is in diens van God. Sake wat vir julle te moeilik is, moet julle na my toe bring en ek sal hulle verhoor.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 1:17