DEUTERONOMIUM 1:30-31

DEUTERONOMIUM 1:30-31 AFR83

Die Here julle God gaan voor julle uit en Hy sal vir julle veg net soos Hy in Egipte voor julle eie oë alles vir julle gedoen het. Julle het in die woestyn ondervind hoe die Here julle God julle die hele pad waarlangs julle tot hier toe gekom het, gedra het soos 'n man sy seun dra.’

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 1:30-31