DEUTERONOMIUM 4:2

DEUTERONOMIUM 4:2 AFR83

Moenie iets byvoeg by wat ek julle beveel nie en moet ook nie iets daarvan wegvat nie, maar gehoorsaam die Here julle God se gebooie wat ek julle gegee het.