ESEGIËL 17:24

ESEGIËL 17:24 AFR83

Al die bome in die veld sal weet dat Ek die Here is. Ek maak groot bome klein en klein boompies groot, Ek laat groen bome verdroog en droë bome bot. Ek, die Here, het dit gesê en Ek sal dit doen.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 17:24