NUMERI 17:8

NUMERI 17:8 AFR83

Toe Moses die volgende môre by die tent met die getuienis kom, was daar botsels aan die kierie van Aäron, wat daar was vir die stam Levi. Trouens, daar was nie net botsels aan nie, daar was ook bloeisels en dit het selfs ryp amandels gedra.

Gratis leesplanne en oordenkings oor NUMERI 17:8