1 KRONIEKE 16:24
1 KRONIEKE 16:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vertel onder die nasies sy eer, onder al die volke sy wonders.
1 KRONIEKE 16:24 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die volke vertel, vir al die volke, julle moet vertel dat die Here Koning is en dat Hy wonderwerke doen.
1 KRONIEKE 16:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vertel die nasies van sy mag, al die volke van sy magtige dade.
1 KRONIEKE 16:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maak onder die nasies sy majesteit bekend, onder al die volke sy wonderdade.
1 KRONIEKE 16:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verkondig sy heerlikheid onder die heidene; sy wonderwerke onder al die nasies.