1 KRONIEKE 16:34
1 KRONIEKE 16:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid
1 KRONIEKE 16:34 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here dankie sê, want Hy is goed, ja, Hy doen altyd wat Hy belowe het.
1 KRONIEKE 16:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie!
1 KRONIEKE 16:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, want Hy is goed; ja, vir ewig duur sy troue liefde.
1 KRONIEKE 16:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE; want hy is goed; want sy goedertierenheid is tot in ewigheid.
1 KRONIEKE 16:34 Die Boodskap (DB)
Prys die Here, want Hy is goed. Sy goedheid hou net aan en aan, vir altyd!