1 KORINTIËRS 15:19
1 KORINTIËRS 15:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Indien ons hoop slegs vir hierdie lewe op Christus gevestig is, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Die Boodskap (DB)
As Christenskap net iets beteken terwyl ons nog op hierdie aarde is en daar vir ons niks meer oor is daarna nie, is ons ’n hopelose spul mense vir wie ander net baie jammer kan voel.
1 KORINTIËRS 15:19 Bybel vir almal (ABA)
As ons hoop dat Christus ons red net vir hierdie lewe op die aarde, dan moet al die mense baie jammer wees vir ons.
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ons net vir hierdie lewe op Christus hoop, dan is ons die ellendigste van alle mense.
1 KORINTIËRS 15:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
As ons net vir hierdie lewe ons hoop op Christus vestig, is ons die bejammerenswaardigste van alle mense.