2 KONINGS 3:15
2 KONINGS 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar bring vir my iemand wat op 'n lier kan speel.” Hulle het iemand gebring, en terwyl die man op die lier gespeel het, het die Here met Elisa gepraat.
Deel
Lees 2 KONINGS 32 KONINGS 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar bring nou vir my 'n siterspeler. En toe die siterspeler op die snare speel, het die hand van die HERE op hom gekom
Deel
Lees 2 KONINGS 32 KONINGS 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bring nou vir my 'n lierspeler.” Terwyl die lierspeler gespeel het, het die mag van die Here vir Elisa in besit geneem
Deel
Lees 2 KONINGS 32 KONINGS 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Bring dan nou vir my iemand wat 'n snaarinstrument bespeel.” Toe die persoon op die snaarinstrument begin speel, het die hand van die HERE oor hom gekom
Deel
Lees 2 KONINGS 32 KONINGS 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar bring nou vir my 'n predikant. En toe die predikant speel, het die hand van die HERE op hom gekom.
Deel
Lees 2 KONINGS 3