2 KONINGS 4:3
2 KONINGS 4:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe: “Gaan vra houers by al jou bure in die straat, leë houers. Moet net nie te min vra nie.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Elisa: “Gaan leen by jou bure leë kruike, jy moet baie kruike leen.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het toe gesê: “Gaan leen nou by al jou bure leë kruike, en sorg dat jy nie te min leen nie.
Deel
Lees 2 KONINGS 42 KONINGS 4:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê hy: Gaan leen vir jou kanne van al jou bure, leë kanne; leen nie 'n paar nie.
Deel
Lees 2 KONINGS 4