2 KONINGS 5:3
2 KONINGS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy het vir haar eienares gesê: “As my heer maar net voor die profeet kon verskyn wat in Samaria is, dan sou hy hom van sy velsiekte verlos.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
Die dogtertjie het vir Naäman se vrou gesê: “As Meneer by die profeet Elisa in Samaria kan kom, dan sal die profeet hom gesond maak. Meneer sal dan nie meer melaats wees nie.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy het vir haar meesteres gesê: Ag, was my heer maar net by die profeet wat in Samaría is, dan sou hy sy melaatsheid wegneem.
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy het vir die vrou gesê: “Ag, as Meneer net by die profeet in Samaria kon uitkom, dan sal hy vir Meneer van sy melaatsheid gesond maak.”
Deel
Lees 2 KONINGS 52 KONINGS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En sy sê vir haar meesteres: Sou God, my heer, by die profeet wees wat in Samaria is! want hy sou hom van sy melaatsheid herstel.
Deel
Lees 2 KONINGS 5