2 KONINGS 6:5
2 KONINGS 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl een besig was om 'n boom af te kap, het sy byl in die water geval. Hy roep toe: “Ag tog, Meneer, en dit was boonop 'n geleende byl!”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:5 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl een van die profete besig was om 'n groot boom af te kap, het sy byl in die water geval. Hy het geskree en gesê: “Ag, Meneer, dit is 'n byl wat ek geleen het.”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar terwyl een die balk kap, val die yster in die water; en hy roep uit en sê: Ag, my heer, dit is nogal geleen!
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar terwyl die een besig was om 'n balk af te kap, val die byl se kop in die water. Hy roep toe uit en sê: “Ag, my heer, dit was 'n geleende een!”
Deel
Lees 2 KONINGS 62 KONINGS 6:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar terwyl iemand besig was om 'n balk te kap, het die bylkop in die water geval, en hy het uitgeroep en gesê: Ag, meester! want dit is geleen.
Deel
Lees 2 KONINGS 6