DANIËL 2:20
DANIËL 2:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daniël het gesê: “Mag die Naam van God altyd geprys word, Hy aan wie die wysheid en die mag behoort
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daniël het in sy reaksie gesê: “Mag die Naam van God van ewigheid tot ewigheid geprys word, Hy aan wie die wysheid en mag behoort!
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:20 Die Boodskap (DB)
“Prys God se Naam nou en vir altyd, Hy alleen het al die kennis en mag.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:20 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Die mense moet die Naam van God altyd prys, want Hy weet alles en Hy is baie sterk.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daniël het toe gespreek en gesê: Mag die Naam van God geprys word van ewigheid tot ewigheid, want die wysheid en die krag is syne.
Deel
Lees DANIËL 2