DANIËL 3:17
DANIËL 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ons het ons God vir wie ons dien. Hy het die mag om ons te red uit die brandende oond, en Hy sal ons ook red uit u mag.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die God wat ons aanbid, kán ons uit die vuur red. Hy sal ons uit u mag bevry, U Majesteit.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Ons God kan ons red, ons dien Hom, en Hy sal keer dat ons nie brand nie wanneer jy ons in die vuur gooi.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As onse God wat ons dien, in staat is om ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, verlos
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As ons God wat ons dien ons kan red uit die vlammende vuuroond en uit u hand, o koning, sal Hy ons red.
Deel
Lees DANIËL 3