DEUTERONOMIUM 1:11
DEUTERONOMIUM 1:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Mag die Here die God van julle voorvaders julle nog duisend maal meer maak en vir julle 'n groot nageslag gee soos Hy julle beloof het.
DEUTERONOMIUM 1:11 Die Boodskap (DB)
Mag die Here julle nog duisendvoudig vermeerder soos Hy julle voorouers beloof het. En mag julle almal ryk en gelukkig wees.
DEUTERONOMIUM 1:11 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat die Here, die God van julle voorvaders, julle nog meer sal maak, 1 000 maal meer, en dat Hy julle sal seën soos Hy belowe het.
DEUTERONOMIUM 1:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag die HERE, die God van julle vaders, by julle byvoeg duisend maal soveel as wat julle is, en julle seën soos Hy julle beloof het!
DEUTERONOMIUM 1:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag die HERE, die God van julle voorvaders, julle nog 'n duisend maal meer maak, ja, mag Hy julle seën soos Hy vir julle gesê het.