DEUTERONOMIUM 3:22
DEUTERONOMIUM 3:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Moenie vir hulle bang wees nie. Die Here julle God sal vir julle veg.’
DEUTERONOMIUM 3:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle moet hulle nie vrees nie; want die HERE julle God sal vir julle veg.
DEUTERONOMIUM 3:22 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie bang wees vir hulle nie, want julle God die Here self sal oorlog maak vir julle, Hy sal julle help.’ ”
DEUTERONOMIUM 3:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle moet vir hulle nie bang wees nie, want dit is die HERE julle God wat vir julle stry.
DEUTERONOMIUM 3:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy mag nie vir hulle bang wees nie, want dit is die HERE julle God wat vir julle veg.’