DEUTERONOMIUM 33:25
DEUTERONOMIUM 33:25 Bybel vir almal (ABA)
Ek bid dat sy stede sterk poorte sal hê met sluitbalke van yster en brons. Ek bid dat dit altyd goed sal gaan met Aser.
DEUTERONOMIUM 33:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Mag jou grendel yster en koper wees, en jou sterkte soos jou dae.
DEUTERONOMIUM 33:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jou sluitbalke is van yster en brons. Mag jy jou lewe lank rustig woon.
DEUTERONOMIUM 33:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag jou sluitbalke van yster en brons wees, en jou lewenskrag soos jou lewensjare.
DEUTERONOMIUM 33:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jou skoene moet yster en koper wees; en soos jou dae, so sal jou krag wees.