DEUTERONOMIUM 4:24
DEUTERONOMIUM 4:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here jou God is 'n verterende vuur, Hy eis onverdeelde trou aan Hom.
DEUTERONOMIUM 4:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God.
DEUTERONOMIUM 4:24 Die Boodskap (DB)
Onthou, die Here is soos ’n vuur wat alles vernietig. Hy duld geen afgode nie.
DEUTERONOMIUM 4:24 Bybel vir almal (ABA)
Ja, julle God die Here is soos 'n vuur wat brand, Hy wil julle net vir Homself hê.
DEUTERONOMIUM 4:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want die HERE jou God is 'n verterende vuur, 'n jaloerse God.