EFESIËRS 4:7
EFESIËRS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Christus het vir elkeen van ons die genadegawe gegee wat Hy vir ons wou gee. Die genadegawe wat Hy vir ons gegee het, is soos 'n present.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Aan elkeen van ons is 'n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar aan elkeen van ons is 'n genadegawe geskenk, soos •Christus dit uitgedeel het.
Deel
Lees EFESIËRS 4EFESIËRS 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar aan elkeen van ons word genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus.
Deel
Lees EFESIËRS 4