ESEGIËL 11:20
ESEGIËL 11:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan hou en dit doen; en hulle sal vir my 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:20 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal hulle lewe soos Ek sê en hulle sal doen wat Ek wil hê. Hulle sal my volk wees en Ek sal hulle God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal hulle volgens my voorskrifte leef en my bepalings nakom en daarvolgens optree. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat hulle my vaste voorskrifte sal volg en my beslissings sal nakom en uitvoer. Hulle sal vir My 'n volk wees en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 11ESEGIËL 11:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat hulle in my insettinge kan wandel en my verordeninge kan onderhou en dit doen; en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees.
Deel
Lees ESEGIËL 11