ESEGIËL 14:5
ESEGIËL 14:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat Ek die huis van Israel in hulle hart kan gryp, omdat hulle almal deur hul drekgode hul van My afgewend het.
Deel
Lees ESEGIËL 14ESEGIËL 14:5 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal dit doen sodat almal van die volk Israel sal skrik wanneer hulle hoor wat Ek vir hulle sê, almal wat weggegaan het van My om hulle afgode te dien.
Deel
Lees ESEGIËL 14ESEGIËL 14:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal Israel wat My ter wille van al hulle afgode verlaat het, my harde hand laat voel.
Deel
Lees ESEGIËL 14ESEGIËL 14:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
sodat dit die huis van Israel aan die hart sal gryp, hulle wat almal van My vervreemd geraak het oor hulle afgodsbeelde.” ’
Deel
Lees ESEGIËL 14ESEGIËL 14:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
sodat Ek die huis van Israel in hulle eie hart kan neem, omdat hulle almal deur hulle drekgode van My vervreemd is.
Deel
Lees ESEGIËL 14