ESEGIËL 18:32
ESEGIËL 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, Ek vind nie vreugde in die dood van een wat moet sterf nie,” is die uitspraak van die Heer, die HERE. “Bekeer julle en leef!”
Deel
Lees ESEGIËL 18ESEGIËL 18:32 Die Boodskap (DB)
Ek wil nie dat julle doodgemaak word nie, mense van Israel. Draai om en loop agter My aan, en lewe,” sê die Here, die God van Esegiël.
Deel
Lees ESEGIËL 18ESEGIËL 18:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Ek wil nie dat julle doodgaan nie, sê die oppermagtige HERE. Draai terug en lewe!”
Deel
Lees ESEGIËL 18ESEGIËL 18:32 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek wil nie hê dat mense moet sterf nie, Ek wil hê hulle moet hulle lewe verander sodat hulle kan aanhou lewe.”
Deel
Lees ESEGIËL 18ESEGIËL 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here HERE. Bekeer julle dan en lewe.
Deel
Lees ESEGIËL 18