ESEGIËL 20:20
ESEGIËL 20:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet my gewyde Sabbatdae hou. Die Sabbatdae moet 'n teken wees tussen My en julle, sodat julle sal weet dat Ek julle God die Here is.’
Deel
Lees ESEGIËL 20ESEGIËL 20:20 Die Boodskap (DB)
Rus op die sewende dag, want die sewende dag herinner jou daaraan dat Ek die Here jou God is.
Deel
Lees ESEGIËL 20ESEGIËL 20:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En heilig my sabbatte; en hulle sal 'n teken wees tussen My en julle, dat julle kan weet dat Ek die HERE julle God is.
Deel
Lees ESEGIËL 20ESEGIËL 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
hou my sabbatte heilig sodat hulle die teken kan wees van die verhouding tussen My en julle, sodat julle kan weet dat Ek, die Here, julle God is.’
Deel
Lees ESEGIËL 20ESEGIËL 20:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
My Sabbatte moet julle heilig hou, sodat dit 'n teken kan wees tussen My en julle, sodat julle kan erken dat Ek, die HERE, julle God is.’
Deel
Lees ESEGIËL 20