GENESIS 22:18
GENESIS 22:18 Bybel vir almal (ABA)
Al die volke van die aarde sal My vra om hulle te seën soos Ek jou nageslag sal seën. Ek sal dit doen omdat jy gedoen het wat Ek gesê het.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En in jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word, omdat jy na my stem geluister het.
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën wees, want jy het My gehoorsaam.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die nasies van die aarde sal wens om so geseënd te wees soos jou nageslag, omdat jy na my stem geluister het.”
Deel
Lees GENESIS 22GENESIS 22:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
In jou nageslag sal al die nasies van die aarde geseën word; omdat jy na my stem geluister het.
Deel
Lees GENESIS 22