MATTEUS 13:43
MATTEUS 13:43 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal die mense wat gehoorsaam is aan die wette van die Here, blink soos die son. Hulle sal daar wees waar hulle Vader Koning is. As iemand verstaan wat Ek sê, dan moet hy doen wat Ek sê!”
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dan sal die gelowiges in die koninkryk van hulle Vader skitter soos die son. “Wie ore het, moet luister.”
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dan sal die •regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Laat dié wat ore het, luister! ”
Deel
Lees MATTEUS 13MATTEUS 13:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dan sal die regverdiges skyn soos die son in die koninkryk van hulle Vader. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.
Deel
Lees MATTEUS 13