NEHEMIA 2:4
NEHEMIA 2:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die koning vir my: “Is daar iets wat jy my wil vra?” Ek het 'n skietgebed opgestuur na die God van die hemel
Deel
Lees NEHEMIA 2NEHEMIA 2:4 Bybel vir almal (ABA)
Die koning het vir my gesê: “Wil jy vir my iets vra?” Ek het gebid tot die God van die hemel
Deel
Lees NEHEMIA 2NEHEMIA 2:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vra die koning my: Wat is dan jou begeerte? En ek het tot die God van die hemel gebid
Deel
Lees NEHEMIA 2NEHEMIA 2:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe vra die koning vir my: “Wat is dit wat jy wil hê?” Ek het tot die God van die hemel gebid
Deel
Lees NEHEMIA 2NEHEMIA 2:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die koning vir my: Waarvoor vra jy? Daarom het ek tot die God van die hemel gebid.
Deel
Lees NEHEMIA 2