NUMERI 22:29
NUMERI 22:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Bileam sê vir die donkie: “Jy maak my belaglik. As ek ’n swaard gehad het, het ek jou nou doodgemaak.”
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:29 Bybel vir almal (ABA)
Bileam het vir die donkie gesê: “Jy maak my baie kwaad. As ek nou 'n swaard in my hand gehad het, dan het ek jou doodgemaak.”
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop antwoord Bíleam die esel: Omdat jy die spot met my drywe. Was daar net 'n swaard in my hand — dan het ek jou sekerlik doodgeslaan.
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Bileam antwoord toe: “Jy hou my vir die gek. As ek 'n swaard by my gehad het, het ek jou doodgemaak.”
Deel
Lees NUMERI 22NUMERI 22:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop sê Bileam vir die donkie: “Omdat jy my vir die gek hou! Was daar maar 'n swaard in my hand, want dan het ek jou nou doodgemaak!”
Deel
Lees NUMERI 22