PSALMS 145:14
PSALMS 145:14 Die Boodskap (DB)
Die Here sorg vir almal wat seerkry. Hy tel elkeen op wat swaarkry.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here hou die mense regop wat wil val, Hy tel die mense op wat nie meer kan staan nie.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Samek. Die HERE ondersteun almal wat val, en Hy rig almal op wat neergeboë is.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here help almal op wat geval het. Hy ondersteun dié wat bedruk is.
Deel
Lees PSALMS 145PSALMS 145:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE ondersteun almal wat val, en help almal regop wat neergeboë is.
Deel
Lees PSALMS 145