PSALMS 40:17
PSALMS 40:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Laat almal wat by U hulp soek, jubel en bly wees oor U, laat dié wat op u hulp staatmaak, altyddeur sê: “Die Here is groot!”
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Mag almal wat U soek hulle verheug en in U bly wees; mag hulle wat u verlossing liefhet, voortdurend sê: “Die HERE is groot!”
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Maar mag almal wat U dien, vol vreugde en blydskap wees. Mag hulle wat by U hulp soek, voortdurend sê: “Die HERE is groot!”
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:17 Bybel vir almal (ABA)
Almal wat vir U wil kom dien, moet vrolik en bly wees, die mense wat wil hê dat U hulle moet help, moet aanhou sê: “Die Here is groot!”
Deel
Lees PSALMS 40PSALMS 40:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat almal wat U soek, in U vrolik en bly wees; laat die liefhebbers van u heil altyddeur sê: Groot is die HERE!
Deel
Lees PSALMS 40