Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Depressie

7 Dae
Depressie kan enige iemand van enige ouderdom affekteer vir baie redes. Hierdie 7 dag plan sal jou na die Berader toe lei. Maak jou gedagtes stil en jou hart oop terwyl jy die Bybel lees en jy sal vrede, krag en ewige liefde vind.
Hierdie plan is deur Life.Church geskep.




