Onthou Alles Wat God Gedoen Het
5 Dae
Dit is natuurlik vir ons om na die toekoms te kyk, maar ons moet nie vergeet van die verlede nie. Hierdie plan is geskep vir jou om oor 'n 5 dae periode te herrinner aan alles wat God gedoen het om jou die persoon te maak wie jy vandag is. Elke dag sal jy 'n Bybel leesstuk en 'n kort toeweiding hê om die gebeurtenisse op jou tog met Christus te help onthou.
Ons wil LifeChurch.tv graag bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.lifechurch.tv
Oor Die Uitgewer