Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van DaniëlVoorbeeld

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

DAG 30 VAN 43

Memoriseervers

“Sorg daarenteen dat julle steeds toeneem in die genade en kennis van ons Here en Verlosser, Jesus Christus. Aan Hom behoort die heerlikheid, nou en tot in ewigheid! Amen."

2 Petrus 3:18

Uitdaging vir die week

Identifiseer een huidige sonde waarmee jy worstel. Verbind jou daartoe om daagliks te bid en te vra dat God jou genade en krag sal gee. Vra die Heilige Gees om jou te help om teen versoeking en sonde te veg. Reik ook uit na 'n vriend of mentor wat jy vertrou, deel jou stryd en vra vir hul gebede en bemoediging.

Dag 29Dag 31

Aangaande hierdie leesplan

Leef Getrou in 'n Ongelowige Land - 'n Studie van Daniël

Om as Christen in hierdie wêreld te leef, kan soms baie eensaam wees. Dit mag voel asof ons die enigstes is wat Christus getrou volg. Daniël het ook voor soortgelyke uitdagings te staan gekom. Daniël en sy vriende het gekies om God en sy weë te volg selfs al het dit ingedruis teen die wette van die land. Die boek Daniël spoor ons aan om God getrou te dien.

More

Ons wil graag Love God Greatly Afrikaans bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.lovegodgreatly.com/Afrikaans