Vers-van-die-dag
17 Oktober 2025
Leesplanne
Begin 'n daaglikse oordenking, verwant aan vandag se Bybelvers
Hierdie Week se Bybelverse
16 Oktober 2025
15 Oktober 2025
Julle, geliefdes, moet egter voortgaan om julle lewe te bou op julle allerheiligste geloof. Bid altyd deur die krag van die Heilige Gees. Bly in die liefde van God. Vestig steeds julle verwagting op die barmhartigheid van ons Here Jesus Christus wat die ewige lewe aan julle sal gee.
JUDAS 1:20-21 (AFR83)
14 Oktober 2025
13 Oktober 2025
12 Oktober 2025
11 Oktober 2025
Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap. Hom het julle lief, al het julle Hom nie gesien nie. Deur in Hom te glo, al sien julle Hom nou nie, het julle reeds deel aan die saligheid wat die einddoel van julle geloof is. En dit vervul julle met 'n onuitspreeklike en heerlike blydskap.
1 PETRUS 1:8,8-9,9 (AFR83)