Лагатып прыкладання "Біблія"
БібліяПланы чытанняВідэа
Атрымаць прыкладанне
Выбар мовы
Значок пошуку

Папулярныя біблейскія вершы з HANDELINGE 3

1

HANDELINGE 3:19

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Kom dan tot inkeer en bekeer julle, sodat julle sondes uitgewis kan word en tye van verkwikking van die aangesig van die Here mag kom

Параўнаць

Даследуйце HANDELINGE 3:19

2

HANDELINGE 3:6

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Maar Petrus sê: Silwer en goud het ek nie; maar wat ek het, dit gee ek vir jou: In die Naam van Jesus Christus, die Nasaréner, staan op en loop!

Параўнаць

Даследуйце HANDELINGE 3:6

3

HANDELINGE 3:7-8

Afrikaans 1933/1953

AFR53

Toe gryp hy hom aan sy regterhand en rig hom op, en onmiddellik het sy voete en enkels sterk geword. En hy het opgespring en gestaan en rondgeloop en saam met hulle in die tempel ingegaan terwyl hy rondloop en spring en God prys.

Параўнаць

Даследуйце HANDELINGE 3:7-8

4

HANDELINGE 3:16

Afrikaans 1933/1953

AFR53

En deur die geloof in sy Naam het sy Naam hierdie man, wat julle sien en ken, sterk gemaak, en die geloof wat deur Hom is, het hom hierdie volkome gesondheid gegee in die teenwoordigheid van julle almal.

Параўнаць

Даследуйце HANDELINGE 3:16

Бясплатныя планы чытання і малітвы, звязаныя з HANDELINGE 3

Папярэдні разьдзел
Наступны разьдзел
YouVersion

Заахвочваем і заклікаем вас кожны дзень шукаць блізкасці з Богам.

Служэнне

Пра дадатак

Блёг

Прэса

Ахвяраванне

Карысныя спасылкі

Дапамога

Пераклады

Мовы Бібліі

Верш дня


Беларуская

©2026 YouVersion

Палітыка прыватнасьціУмовы карыстаньня
Праграма раскрыцця ўразлівасцяў
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest