Лого на YouVersion
Иконка за търсене

JOHANNES 6:19-20

JOHANNES 6:19-20 AFR83

Toe hulle sowat vyf of ses kilometer geroei het, sien hulle Jesus op die see loop en naby die skuit kom, en hulle het bang geword. Maar Hy sê vir hulle: “Dit is Ek; moenie bang wees nie.”