1
1 KONINGS 17:14
Nuwe Lewende Vertaling
So sê die HERE die God van Israel: ‘Die meel in die kruik sal nie opraak nie en die olie in die erdekan sal nie minder word nie totdat die HERE weer oor die land laat reën het.’”
Compare
Explore 1 KONINGS 17:14
2
1 KONINGS 17:1
Elia die Tisbiet het hom tydelik in Gilead gevestig. Hy het vir Agab gesê: “So seker as wat die HERE die God van Israel leef, die God wat ek dien, in die volgende aantal jare sal daar geen dou of reën val nie behalwe wanneer ek so sê.”
Explore 1 KONINGS 17:1
3
1 KONINGS 17:13
Elia sê vir haar: “Moenie bekommerd wees nie! Gaan aan en doen soos jy sê, maar bak eers vir my ’n roosterkoek en bring dit vir my. Daarna kan jy vir jou en jou seun sorg.
Explore 1 KONINGS 17:13
4
1 KONINGS 17:12
Maar sy antwoord hom: “Ek verseker jou voor die HERE jou God dat ek nie ’n stukkie brood in my huis het nie. Ek het net ’n hand vol meel oor in die kruik en ’n klein bietjie kookolie in die erdekan. Ek was juis besig om hout bymekaar te maak om hierdie laaste maaltyd vir my en my seun gaar te maak. Daarna moet ons maar sterf.”
Explore 1 KONINGS 17:12
5
1 KONINGS 17:9
Elia het na Sarfat toe gegaan. By die poort van die dorp aangekom, sien hy ’n weduwee wat hout bymekaarmaak. Hy vra haar
Explore 1 KONINGS 17:9
6
1 KONINGS 17:16
Die kruik was altyd vol meel en die olie in die erdekan het nie opgeraak nie. Dit was net soos die HERE deur Elia beloof het.
Explore 1 KONINGS 17:16
7
1 KONINGS 17:15
Sy het gedoen soos Elia gesê het. Voortaan het hulle al drie elke dag genoeg gehad om te eet.
Explore 1 KONINGS 17:15
8
1 KONINGS 17:10
“Bring tog asseblief vir my ’n bietjie water om te drink!”
Explore 1 KONINGS 17:10
9
1 KONINGS 17:4
Jy kan uit die spruit water drink en Ek sal die kraaie beveel om vir jou kos te bring.”
Explore 1 KONINGS 17:4
10
1 KONINGS 17:11
Terwyl sy wegloop om dit te gaan haal, roep hy agter haar aan: “Bring tog ook vir my ’n stukkie brood!”
Explore 1 KONINGS 17:11
11
1 KONINGS 17:6
Die kraaie het soggens en saans vir hom brood en vleis gebring, en hy het water uit die spruit gedrink.
Explore 1 KONINGS 17:6
12
1 KONINGS 17:7
Na ’n tyd het die spruit egter opgedroog, want daar het geen reën in die opvanggebied geval nie.
Explore 1 KONINGS 17:7
13
1 KONINGS 17:24
Die weduwee sê toe vir Elia: “Nou weet ek vir seker dat jy ’n man van God is en dat die HERE regtig die waarheid deur jou praat.”
Explore 1 KONINGS 17:24
14
1 KONINGS 17:5
Elia het gemaak soos die HERE hom beveel het en by Kritspruit anderkant die Jordaanrivier gaan wegkruip.
Explore 1 KONINGS 17:5
15
1 KONINGS 17:22
Die HERE het Elia se gebed verhoor en die kind het weer lewendig geword.
Explore 1 KONINGS 17:22
Home
Bible
Plans
Videos