1
1 PETRUS 5:7
Nuwe Lewende Vertaling
Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.
Compare
Explore 1 PETRUS 5:7
2
1 PETRUS 5:10
In sy genade het God julle geroep om in Christus deel te hê aan sy ewige heerlikheid. Nadat julle ’n kort tydjie swaargekry het, sal Hy julle self weer herstel; Hy sal julle moedig, sterk en standvastig maak.
Explore 1 PETRUS 5:10
3
1 PETRUS 5:8-9
Wees versigtig! Pas op vir die duiwel se aanvalle. Hy is julle groot vyand. Hy loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Hóm moet julle teenstaan deur standvastig in julle geloof te bly. Julle weet mos: Dwarsdeur die wêreld verduur lede van God se gesin dieselfde soort lyding.
Explore 1 PETRUS 5:8-9
4
1 PETRUS 5:6
Word daarom klein onder die kragtige hand van God; op sý tyd sal Hy julle groot maak.
Explore 1 PETRUS 5:6
5
1 PETRUS 5:5
En julle, jong manne, erken die gesag van die ouderlinge. Trouens, almal moet nederig in mekaar se diens staan, want: “God is téén dié wat te veel van hulleself dink, maar dié wat besef hoe afhanklik hulle van Hom is, aan húlle gee Hy sy genade.”
Explore 1 PETRUS 5:5
Home
Bible
Plans
Videos