1
1 SAMUEL 4:18
Nuwe Lewende Vertaling
Toe die boodskapper sê wat met die ark gebeur het, het Eli daar by die poort agteroor van sy stoel af geval. Hy het sy nek gebreek en gesterf, want hy was baie oud en oorgewig. Hy het Israel 40 jaar lank gelei.
Compare
Explore 1 SAMUEL 4:18
2
1 SAMUEL 4:21
maar die seuntjie Ikabod genoem en gesê: “Die eer is uit Israel weggeneem.” Daarmee het sy verwys na die ark van God wat gebuit is en omdat haar man en skoonpa dood was.
Explore 1 SAMUEL 4:21
3
1 SAMUEL 4:22
Sy het gesê: “Die eer is weggeneem uit Israel, want die ark van God is buitgemaak.”
Explore 1 SAMUEL 4:22
Home
Bible
Plans
Videos