1
1 TESSALONISENSE 2:4
Nuwe Lewende Vertaling
Nee, ons praat omdat God ons gekeur het. Hy het die Goeie Nuus aan ons toevertrou. Ons doel is nie om mense tevrede te stel nie, maar God. Hy ondersoek die motiewe van ons harte.
Compare
Explore 1 TESSALONISENSE 2:4
2
1 TESSALONISENSE 2:13
Verder sal ons God aanhou dank dat julle sy woord, wat julle by ons gehoor het, aangeneem het nie as mensewoorde nie, maar soos dit werklik is, as Gód se woord. Dié woord is aan die werk in julle wat glo.
Explore 1 TESSALONISENSE 2:13
Home
Bible
Plans
Videos