1
1 TIMOTEUS 5:8
Nuwe Lewende Vertaling
Dié wat nie hulle eie familie versorg nie, veral dié wat in dieselfde huishouding woon, verloën wat ons glo. Sulke mense is slegter as ongelowiges.
Compare
Explore 1 TIMOTEUS 5:8
2
1 TIMOTEUS 5:1
Moet nooit onbeskof met ’n ouer man praat nie, maar spoor hom met respek aan asof hy jou eie pa is. Praat met die jonger mans soos wat jy met jou eie broers sou praat.
Explore 1 TIMOTEUS 5:1
3
1 TIMOTEUS 5:17
Ouderlinge wat hulle werk goed doen, moet ook goed betaal word, veral dié wat hard werk in prediking én lering.
Explore 1 TIMOTEUS 5:17
4
1 TIMOTEUS 5:22
Moet nooit oorhaastig ’n ouderling aanstel nie. Moenie aan ander se sondes deel hê nie. Hou jou rein van die sonde.
Explore 1 TIMOTEUS 5:22
Home
Bible
Plans
Videos