1
2 KRONIEKE 7:14
Nuwe Lewende Vertaling
Wanneer die volk wat my Naam dra, hulle verootmoedig en bid, en My weer soek en hulle afkeer van hulle bose lewens, sal Ek in die hemel hoor en hulle sondes vergewe en hulle land gesond maak.
Compare
Explore 2 KRONIEKE 7:14
2
2 KRONIEKE 7:15
Ek sal ’n oog hou oor hierdie plek en luister na elke gebed wat hier opgestuur word
Explore 2 KRONIEKE 7:15
3
2 KRONIEKE 7:16
want Ek het hierdie tempel gekies en dit afgesonder om vir altyd my woning te wees. My oë en my hart sal altyd daar wees.
Explore 2 KRONIEKE 7:16
4
2 KRONIEKE 7:13
Soms sal Ek die hemele toesluit sodat daar geen reën val nie, of Ek kan bepaal dat sprinkane julle oeste opvreet, of Ek kan dalk plae onder julle stuur.
Explore 2 KRONIEKE 7:13
5
2 KRONIEKE 7:12
Een nag het die HERE aan Salomo verskyn en gesê: “Ek het jou gebed verhoor en het hierdie tempel vir Myself gekies as die plek waar daar offers vir My gebring moet word.
Explore 2 KRONIEKE 7:12
Home
Bible
Plans
Videos