1
2 KONINGS 6:17
Nuwe Lewende Vertaling
Toe bid Elisa: “HERE, maak tog sy oë oop sodat hy kan sien!” Die HERE het sy dienaar se oë oopgemaak. Toe hy opkyk, sien hy dat daar baie perde en strydwaens van vuur op die heuwels rondom Elisa was.
Compare
Explore 2 KONINGS 6:17
2
2 KONINGS 6:16
“Moenie bang wees nie!” sê Elisa vir hom. “Daar is meer aan ons kant as aan hulle kant!”
Explore 2 KONINGS 6:16
3
2 KONINGS 6:15
Toe die dienaar van die man van God die volgende môre vroeg opstaan en buitentoe gaan, sien hy oral net troepe, perde en strydwaens. Benoud roep hy vir Elisa: “Ag, Meneer, wat moet ons nou maak?”
Explore 2 KONINGS 6:15
4
2 KONINGS 6:18
Toe die Aramese leër naderkom, bid Elisa: “HERE, slaan hulle tog met blindheid!” Die HERE het gedoen soos Elisa gevra het.
Explore 2 KONINGS 6:18
5
2 KONINGS 6:6
“Waar het dit ingeval?” vra die man van God. Die man wys toe vir hom die plek. Elisa het ’n stok afgekap en dit in die water gegooi. Die byl het boontoe gekom en gedryf.
Explore 2 KONINGS 6:6
6
2 KONINGS 6:5
Terwyl een van hulle besig was om ’n boom te kap, val sy byl in die water. “Ag, Meneer!” roep hy uit. “Dit is ’n geleende byl!”
Explore 2 KONINGS 6:5
7
2 KONINGS 6:7
“Gryp dit,” sê Elisa vir hom. Die man het sy hand uitgesteek en dit gegryp.
Explore 2 KONINGS 6:7
Home
Bible
Plans
Videos