1
2 TIMOTEUS 2:15
Nuwe Lewende Vertaling
Werk hard sodat God jou kan goedkeur. Wees ’n goeie werker, een wat nie nodig het om hom te skaam nie; iemand wat die woord van die waarheid reg verduidelik.
Compare
Explore 2 TIMOTEUS 2:15
2
2 TIMOTEUS 2:22
Vlug vir enigiets wat jeugdige drange aanwakker. Spits jou daarop toe om reg voor God te lewe. Streef na geregtigheid, geloof, liefde en vrede saam met dié wat die Here met rein harte aanroep.
Explore 2 TIMOTEUS 2:22
3
2 TIMOTEUS 2:24
Die Here se diensknegte moenie twis nie, maar moet goedgesind teenoor almal wees. Hulle moet bekwaam wees om mense doeltreffend te onderrig en geduldig wees met moeilike mense.
Explore 2 TIMOTEUS 2:24
4
2 TIMOTEUS 2:13
Maar as ons ontrou is – Hy bly getrou, want Hy kan Homself nie ontken nie.
Explore 2 TIMOTEUS 2:13
5
2 TIMOTEUS 2:25
Hulle moet dié wat die waarheid teenstaan, sagmoedig onderrig. Miskien sal God daardie mense se harte verander, en sal hulle die waarheid leer ken.
Explore 2 TIMOTEUS 2:25
6
2 TIMOTEUS 2:16
Vermy goddelose en dwase gepraat wat net tot verdere goddeloosheid lei.
Explore 2 TIMOTEUS 2:16
Home
Bible
Plans
Videos